header image
Home arrow Vision and Mission arrow Vision and Mission
Vision and Mission PDF Print E-mail
Written by Administrator   
Mar 07, 2009 at 01:00 PM

Vision

It is the vision of the school to provide tuition to the learners in the language of his choice. Either Afrikaans or English according to pre-determined norms and standards. To include all stakeholders including parents, educators and learners in the entire education of each learner in honour of our Creator. Our aim is to have a happy child who is a winner in his or her own right.

Mission

It is the mission of our school to create an educational environment where the learner can be educated in totality keeping his dignity
and individuality in mind in order to let him stay loyal to the values taught at home, school and in the church. To reach this aim we
are bound to:
- create opportunities where basic life skills can be acquired.
- to promote critical thinking by applying ready knowledge in practical situations where decision making is important.
- each learner is prepared in such a way that he may embark on his secondary school career with self-confidence.
- to stay disciplined according to the code of conduct.
- involve all stakeholders in school activities.
We believe that by following this mission we will be able to produce well balanced,  equipped and prepared compatriots for our society.


Visie

Dit is die visie van ons skool om aan elke leerder onderwys en opvoeding te gee in die taal van sy keuse, Afrikaans of Engels, volgens neergelegde norme en standaarde. Om alle moontlike belanghebbendes, insluitende die ouers, opvoeders en leerders, te betrek tot die totale opvoeding van elke kind tot eer van sy Skepper. Ons strewe is om ‘n gelukkige kind daar te stel en om van elke kind ‘n wenner in eie reg te maak.

Missie

Dit is die missie van ons skool om ‘n opvoedingsomgewing te skep ten einde die leerder in sy totaliteit op te voed met inagneming van sy menswaardigheid en individualiteit sodat hulle getrou sal wees aan die waardes wat hulle by die huis, skool en kerk geleer word. Om hierdie doelwit te bereik, is ons gebind om:
- geleenthede te skep vir die verwerwing van basiese lewensvaardighede.
- kritiese denke te bevorder deur die toepassing van verworwe kennis in praktiese situasies waar besluitneming van belang is.
- elke leerder so voor te berei dat hy met selfvertroue sy hoërskoolloopbaan sal kan aanpak.
- dissipline te handhaaf en uit te bou aan die hand van die neergelegde gedragskode.
- alle belanghebbendes te betrek by die skoolaktiwiteite.
Ons glo dat deur hierdie missie na te streef ons gebalanseerde, goedtoegeruste en weerbare volksgenote vir die samelewing kan lewer.

 

Last Updated ( Mar 07, 2009 at 07:04 AM )